" 'n Mens kan
'n bestaan maak
uit wat jy ontvang,
maar jy kan net
'n lewe maak
uit wat jy gee."
~~ Anoniem ~~
Want vriendskap kos-mos-niks
"Ek is 'n klein potloodjie in die hand van
die Here wat besig is om 'n Liefdesbriefie
vir die hele wêreld te skryf."
~ Moeder Teresa ~
No comments:
Post a Comment